the quiet place project

millions of souls chose quiet. see why :)
kommunikasie met die stille plek sal bedryf wees met die [space bar] knoppiekommunikasie met die stille plek sal bedryf wees met jou vinger druk nou díe knoppie liggies druk nou díe skerm saggies
om die meeste uit u ervaring uit te haal, skakel u selfoon af en, skakel u rekenaar se speakers aan en druk die [f-11] knoppie of [cmd+shift+f] as u 'n mac hetom die meeste uit u ervaring uit te haal, maak die volume harder, en draai die bladsy landskap druk die [space bar] weer, om voortegaan tik weer om voortegaan
ek is doodernstig, skakel asseblief u selfoon af, anders sal dit nutteloos wees moenie bekommer nie, hierdie plek is nie een van die plekke wat die stront uit u sal skrik niemoenie bekommer nie, hierdie plek is nie een van die plekke wat die stront uit u sal skrik nie
welkom na die stille plek
in die stille plek, is daar geen hooflettersletters wat al groot is, en vir u gil
ook, is daar geen facebook notifikasies
of twitter
instagram
whatsapp
e-pos
messenger
ens.
ens.
ens.
...
wow
het u al ooit agtergekom hoeveel dinge vereis u se aandag?
jy dink seker oor al die goeie notifikasies wat jy nou mis
probeer om geduldig te wees
net vir 'n paar minute
net om u se gedagtes vir 'n rukkie te kalmeer
ek kan u verseker, nou mis u geen dinge wat belangrik is, wat nie kan wag nie
en as jy bekommerd is, ek kan dit vir u opsom
somige "vriend", wat u nie ken nie, het 'n onnossel waarneming oor iets wat onlangs gebeur hetof 'n “komment” gemaak oor 'n simpel waarneming wat u geskryf het wat nou-nou gebeur het
jy dink dit is al 'n groot grappie, nè?
‘n grappie wat van ons geword het.
wel, in elke grappie, is daar 'n korrel van die waarheid
en die waarheid is dat met al hierdie (sogenaamd) goeie sociale dienste, ons het op pad iets vergeet
ons het vergeet om 'n pouse te hè van tyd tot tyd
'n werklike pouse
'n uitstappie in die park, of 'n vakansie na die berge kan so soet vir u wees
maar as u selfoon saam met u oral vat; u het niks regtig bereik nie
altyd las u, u gedagte met al daardie betekenisloos, klein dingetjies
betekenisloos. klein. dingetjies.
bettekenisloos
klein
dingetjies
'n vriend het 'n komment gemaak oor u post
'n vriend het 'n video met u gedeel
'n vriend het u na 'n partyjie genooi
'n vriend is by 'n hotel
'n vriend "liked" u link
'n vriend dit
n vriend dat
'n vriend
'n vriend
'n vriend
betekenisloos
klein
kak
...
ontspan
vir 30 sekondesmoenie iets anders doen nie, jy kan dit doen. jy sal nie doodgaan nie. dis net 30 sekondes
dit voel goed, nè?
:)
ek gaan nou-nou totsiens sê
en laat u terug na u se notifikasies
maar voor ek dit doen, ek wil net u 'n paar advies gee
van tyd tot tyd
hou op alles wat u doen
en gaan na u se stille plek
totsiens
alles is weer normaal,, dit is nou veilig om te deel::

share on tumblr

as u die stille plek nuttig gevind het, asseblief "like" die facebook blad of "add" die stille plek op u circles opdaar is meer verassings om te kom

die stille plek is `n projek van net een man wat wil die wêreld verander. As u wil hierdie projek nog om te bestaan en voortegaan asseblief oorweeg om `n klein donasie te gee.:my naam is amitay tweeto. dit is my instagram en dis my twitter blad. die musiek is life and death (van lost) en was saamgestel deur michael giacchino.

o, en druk die [f-11]/[cmd shift f] knoppie om die "full screen" te los.