the quiet place project

millions of souls chose quiet. see why :)
dit is u daagslike 90 sekondes ontspanning oefening. ten einde om die beste resultate te kry, skakel af u selfoon of sit die telefoon af die hoek, skakkel u rekenaar se speakers aan en druk die ***[f-11] knoppie of [cmd+shift+f] as u 'n mac het.druk die [space bar] om te beginraak die skerm saggies om te begin ontspan
alles is ok
u het 0 notifikasies om te lees
e-pos kan maar wag
kalmeer jou gedagtes
rek
daar is niks wat kan nie wag nie
glimlag :)
asem
rus u oë vir 10 sekondes
alles is weer normaal,, dit is nou veilig om te deel::



as u die stille plek nuttig gevind het, asseblief "like" die facebook blad of "add" die stille plek op u circles opdaar is meer verassings om te kom

die stille plek is `n projek van net een man wat wil die wêreld verander. As u wil hierdie projek nog om te bestaan en voortegaan asseblief oorweeg om `n klein donasie te gee.:my naam is amitay tweeto. dit is my instagram en dis my twitter blad. die musiek is life and death (van lost) en was saamgestel deur michael giacchino.

o, en druk die [f-11]/[cmd shift f] knoppie om die "full screen" te los.